Welkom by Herberg vir AfrikaWelkom by Herberg vir Afrika, selfsorg akkommodasie sentraal geleë in Potchefstroom, die stad van kundigheid. As jy selfsorg verblyf vir gesinne of besigheid benodig, het ons 'n eenheid spesifiek vir jou.
Wanneer u oornag in een van ons selfsorg eenhede sal u die vryheid wat aangebied word deur die unieke opset baie verfrissend vind. Veilige, genoegsame parkering komplimenteer die private ingang na elke eenheid. Toegang tot die eiendom is deur ons GSM hek module wat net geregistreerde gebruikers toelaat om die eiendom te betree, wat u as gas gemoedsrus gee. Ons is naby aan meeste van die vernaamste geriewe wat Potchefstroom bekend is voor. Moenie huiwer om ons te kontak vir u akkommodasie behoeftes nie! U mag dalk verras wees. |
Sommige van die belangrikste besienswaardighede in Potchefstroom:1.2km McArthur Stadion
1.7km Die Bult 1.8km Noordwes Universiteit 1.9km Senwes Park Krieket Stadion 1.9km Aardklop Feesterrein 2.4km Mooiriver Mall 2.9km Astro Hokkie velde 5.1km Potchefstroom Lakeside Dam |