TERME EN VOORWAARDES
Okkupasietye
Okkupasietye is tussen 15H00 en 18H00. Dit gee ons genoegsame tyd om te verseker dat die eenhede gereed is voor u aankoms. Indien u vroeër wil inboek sal ons met graagte help, maar ‘n ekstra heffing van R100-00 sal van toepassing wees. Verwittig ons indien u laat gaan arriveer op 071 607 7340.
Ontruimingstye
Ontruimingstye is nie later as 11H00. Versoeke vir laat ontruiming kan direk by ontvangs bespreek word. ‘n Ekstra heffing van R100-00 sal van toepassing wees. Geen ontruiming na 13H00.
Ander tye
Maandag tot Vrydag: 08H00 - 18H00
Saterdae: 14H00 - 18H00
Sondae: Skakel asseblief vir hulp. 071 607 7340
Kansellasies en vroeë ontruimings
Meer as 1 maand voor verblyfdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
Meer as 2 weke voor verblyfdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor verblyfdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
Geen gelde sal terugbetaal word indien gaste vroeër ontruim nie, behalwe in gevalle van nood waar bewyse gelewer kan word. 'n 20% administrasie fooi sal gehef word op alle kansellasies.
Betalings
Slegs kontant by aankoms. Geen kaart fasiliteite. Geen tjeks word aanvaar nie. Tariewe sluit 14% BTW. Die balans is betaalbaar by aankoms. Geen uitsonderings.
Elke gas is verantwoordelik vir die volle betaling van die nag tariewe soos uiteengesit in die besprekingsbevestig. Neem asseblief kennis dat indien 'n derde party met die bespreking betrek word, sal die primêre gas steeds verantwoordelik gehou word indien die derde party versuim om betaling te maak. Neem asseblief kennis dat enige afslag wat toegestaan is sal verval indien die rekening nie ten volle vereffen is nie, na voleinding van verblyf. Die gas sal aanspreeklik gehou word vir die totale rekening.
Parkering
Voertuie kan parkeer word in die geallokeerde area op die perseel.
Hoofhek
Neem kennis dat ons ‘n sekuriteitsstelsel by die hek het. Alle klante kan hul nommer by die kantoor laat registreer om ingang te bekom tot die perseel. Die kontaknommer vir die hek is 074 214 2292. Indien u nog nie geregistreer is nie, skakel ons op 071 607 7340.
Kragonderbrekings
As ‘n eko vriendelike onderneming, is al ons eenhede voorsien van sonpanele vir energie besparing. Dit verhit ons water en voorsien krag aan ons ligte. Slegs kragproppe sal onbruikbaar wees.
Stort geriewe
Ons maak gebruik van son geysers en 'heat pumps'. Maak asseblief seker dat u die warm water oopmaak en wees bietjie geduldig vir die water om warm te word.
Rook
Suid-Afrika was een van die eerste lande in die wêreld om rook in publieke plekke te verbied in 2000 toe hy sy Beheer van Tabakprodukte Wysigingswet bekendgestel het. Die Wet plaas 'n ernstige duik in die rook kultuur in Suid-Afrika, aangesien dit verbied word om te rook in restaurante, kroeë, winkelsentrums en kantore waar daar geen aparte, geslote rookkamers is nie. Moet asseblief nie in ons eenhede rook nie.
Etes
As 'n reël bedien ons nie etes nie, ons kan u wel inlig oor die fantastiese restaurante in Potchefstroom. Praat asseblief direk met ons oor groep etes. (PAX 10)
Troeteldiere
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat op die perseel nie.
Skoonmaaktye
As deel van ons dienste sal u kamer daagliks skoongemaak word. Water is 'n skaars hulpbron in Afrika en ons strewe om 'n verskil te maak. Indien u langer as 3 nagte bly sal die linne vervang/gewas word 2 maal per week. Handdoeke kan op die vloer gelaat word indien u dit graag sou wou laat skoonmaak. Skoonmakers sal vanaf 09H00 begin. Indien u nie versteur wil word nie, plaas asseblief die teken aan die buitekant van u deur.
Wasgoed
Vir u gerief voorsien ons ‘n wasgoeddiens. Laat weet asseblief by ontvangs indien u van hierdie diens wil gebruik maak. Ons sal die items afhaal in die kamer en na die waskamer neem. Hulle sal skoon en vars terug besorg word voor die einde van die dag.
Waardevolle Artikels
Let asseblief daarop dat skoonmaak personeel op 'n daaglikse basis in u eenheid sal wees. Alhoewel ons ons personeel onvoorwaardelik vertrou, beveel ons aan dat u waardevolle items veilig hou. Herberg vir Afrika aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige vorm van verlies, skade of diefstal van enige eiendom of persoon en ingang na die gastehuis is op kliënt se eie risiko. Alhoewel ons ons bes doen om u veiligheid te verseker, vra ons dat u nie waardevolle items oornag in u kar stoor nie.
Geraas
Ons eenhede is naby aan mekaar gebou. Wees asseblief bedagsaam teenoor die ander gaste ten opsigte van musiek, televisie en wanneer u buite kuier.
Marknavorsing
By Herberg vir Afrika wil ons graag 'n waardevolle diens lewer, wat konstante verbetering vereis. Ons hoop dus dat u bereid sal wees om 'n kort vraelys te voltooi. Dit sal beskikbaar wees in u kamer. Vir u gerief kan dit ingehandig word tydens ontruiming of in die eenheid gelos word.